Author Archives: admin

Sinusse en sinusitis

Die sinusse is deel van die mens se lugweë, dit wil sê dit is organe wat in verbinding is met die buitewêreld en wat te doen het met asemhaling.  Die sinusse werk saam met die neus .  Dit is  rondom die neus gegroepeer in die skedel, en is  uitgevoer met dieselfde soort slymvlies (mukosa) as die… Read More »

Insulienweerstandigheid en vervetting van die lewer (Steato-hepatose)

Een van die groot gesondheidsprobleme van ons tyd is dat ons vir onsself ‘n omgewing geskep het waarvoor ons liggame nie evolusionêr opgewasse is nie. Almal wat vandag lewe, is die nasate van die oorlewers van die verlede, en om te kon oorlewe, moes die liggaam in staat wees om vet te kan stoor.  Die… Read More »

Blaasinfeksies

Blaasinfeksie (sistitis) is ‘n lastige en algemene probleem wat meer by vroue voorkom, en veral meer algemeen is tydens swangerskap.  Die simptome is: frekwensie (dikwels urineer) disurie (urine wat brand) en laer buikpyn. Dis ook algemeen by bejaardes wat inkontinent is en permanent ‘n doek aan het. In sulke gevalle is die pasiënt dikwels nie… Read More »

Proteïen/koolhidraat kontroversie in die diabetiese dieet

Die bekende sportfisioloog Prof Tim Noakes was onlangs in die nuus nadat hy in sy nuwe boek, “Challenging beliefs”, ‘n siening gepubliseer het waarin afgewyk word van die gewone dieetvoorskrif wat ons aan diabete gee. Die gewone benadering is dat die grootste deel van ‘n diabeet se daaglikse inname koolhidraat-gebaseerd moet wees (bv. soos in… Read More »

Basiese wette

Ons liggame werk volgens en is onderhewig aan die basiese natuurwette, volgens suiwer wetenskaplike beginsels. Natuurwette soos die wette van swaartekrag, osmose, termo-dinamika, fisiese (bv. Boyle se wette vir die longe, Pascal se wette vir die bloedsirkulasie, ens. ens.) en chemiese beginsels (die chemiese reaksies van sure en alkalieë in die liggaam, die uitruiling van… Read More »

10 Wetenskaplike beginsels van Gesondheid

Hierdie artikel gee ‘n perspektief op die wetenskap van gesondheid en die behoud daarvan, gesien teen nuwere navorsing  van die liggaam en die brein. Die wetenskap leer vir ons die volgende oor gesondheid: 1. Stamselle Stamselle is die oorspronklike multi-potensiale selle wat in alle embrio’s voorkom tydens die ontwikkelingsfase. Stamselle is steeds by volwassenes in… Read More »

Mantelvliesbreuk, Diafragmabreuk, Hiatus Hernia

Baie mense verkeer onder die wanindruk dat ‘n mantelvliesbreuk ‘n skeur of ‘n stukkende plek in die mantelvlies (diafragma) is.  Dis is glad nie die geval nie.  ‘n Sogenaamde mantelvliesbreuk is net ‘n verslapping of vergroting van die normale opening in die mantelvlies. Die mantelvlies is ‘n spierkoepel wat die liggaamsholte in twee dele verdeel:… Read More »

Slaap-apnee: Praktiese Inligting

Daar was heelwat navrae oor slaap-apnee op ‘n vorige blog-artikel (sien Slaap-apnee). Ek gee dus graag meer inligting daaroor.  Kry net oorgewig mense slaap-apnee? Alhoewel dit meestal oorgewig mense is wat slaap-apnee kry, is dit nie die enigste bepalende faktor nie. Die struktuur van die gesig, veral die ken, speel ‘n belangrike rol.  Mense met… Read More »