Etiese dilemmas rondom die Sterwensproses
Die belangrikheid van lewe is iets wat almal van ons as vanselfsprekend aanvaar. ‘n Moeiliker vraag waarmee baie van ons die eerste keer eers worstel wanneer ‘n geliefde van ons terminaal siek is of bloot aan die einde van sy of haar natuurlike lewe gekom het, is presies wat daardie lewe alles insluit; is lewe… Read More »