Blaasinfeksies
Blaasinfeksie (sistitis) is ‘n lastige en algemene probleem wat meer by vroue voorkom, en veral meer algemeen is tydens swangerskap. Die simptome is: frekwensie (dikwels urineer) disurie (urine wat brand) en laer buikpyn. Dis ook algemeen by bejaardes wat inkontinent is en permanent ‘n doek aan het. In sulke gevalle is die pasiënt dikwels nie… Read More »