Bekkenvloer-oefeninge vir die behandeling van inkontinensie
Die volgende oefeninge se doelwit is om die bekkenvloerspiere te versterk om blaasbeheer te verbeter, wat sodoende inkontinensie teëwerk. (Seksuele vermoëns baat ook sommer terselfdertyd!) Doen die oefeninge daagliks. Doen meer herhalings vir vinniger resultate. 1. Knyp die bekkenvloerspiere styf (soos om uriene- vloei af te sluit) en hou vir 10 tellings terwyl jy stadig… Read More »