Tag Archives: oorgewig

Insulienweerstandigheid en vervetting van die lewer (Steato-hepatose)

Een van die groot gesondheidsprobleme van ons tyd is dat ons vir onsself ‘n omgewing geskep het waarvoor ons liggame nie evolusionêr opgewasse is nie. Almal wat vandag lewe, is die nasate van die oorlewers van die verlede, en om te kon oorlewe, moes die liggaam in staat wees om vet te kan stoor.  Die… Read More: Insulienweerstandigheid en vervetting van die lewer (Steato-hepatose) »

Proteïen/koolhidraat kontroversie in die diabetiese dieet

Die bekende sportfisioloog Prof Tim Noakes was onlangs in die nuus nadat hy in sy nuwe boek, “Challenging beliefs”, ‘n siening gepubliseer het waarin afgewyk word van die gewone dieetvoorskrif wat ons aan diabete gee. Die gewone benadering is dat die grootste deel van ‘n diabeet se daaglikse inname koolhidraat-gebaseerd moet wees (bv. soos in… Read More: Proteïen/koolhidraat kontroversie in die diabetiese dieet »

Slaap-apnee

Slaap-apnee is die term wat gebruik word wanneer mense tydens slaap ophou asemhaal. Dit gaan gepaard met uitgesproke gesnork.  Die pasiënt sal al harder begin snork totdat die asemhaling ophou, heeltemal stil lê vir ‘n tyd, en dan met ‘n harde gesnork weer begin asemhaal wanneer die asemhalingsentrum in die brein so suurstof-honger raak dat… Read More: Slaap-apnee »

Mites oor verslanking en die inname van kalorieë

Lank reeds word vermoed dat die brein nie so maklik geflous kan word as wat ons algemeen glo nie. Die brein  eet nie alles vir kunsmatige soetkoek op nie! In die Universiteit van  San Diego  in California is bewys dat, selfs as die smaakreseptors in die mond nie kan onderskei tussen suiker of kunsmatige versoeters… Read More: Mites oor verslanking en die inname van kalorieë »