Eet minder sout!
Navorsing deur die Mediese Navorsingsraad in SA het bevind dat tot soveel as 7,400 sterftes per jaar voorkom kan word as die bevolking minder sout eet. Die rede is dat daar ‘n direkte verband is tussen soutinname en hoë bloeddruk, wat ‘n voorloper is van hartaanvalle en beroertes – siekte wat ‘n groot finansiële las… Read More »