Tag Archives: slaap

Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die rol van die brein en senuwees

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Deel 3:  Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese pyn: die rol van die brein en senuwees In die eerste artikel in ons reeks oor aspekte van pyn het ons gesien watter… Read More: Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die… »

Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die rol van chroniese inflammasie

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit*, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese inflammasie lei nie net tot baie ernstige siektetoestande nie, maar dit lyk ook of dit ‘n baie belangrike rol speel in verskeie chroniese pyntoestande… Read More: Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die… »

Hipertensie (Hoë bloeddruk)

Hipertensie (hoë bloeddruk) word in seker 95% van gevalle toegeskryf aan die kombinasie van ‘n genetiese geneigdheid tot die toestand, en lewenstylfaktore wat lei tot ‘n verhoging in bloeddruk.  Laasgenoemde sluit in stres-sensitiwiteit, te veel sout in die kos, te min kalium- en kalsiuminname en ‘n gebrek aan fisieke oefening.  Hoë bloeddruk kom baie dikwels… Read More: Hipertensie (Hoë bloeddruk) »

Slaap-apnee

Slaap-apnee is die term wat gebruik word wanneer mense tydens slaap ophou asemhaal. Dit gaan gepaard met uitgesproke gesnork.  Die pasiënt sal al harder begin snork totdat die asemhaling ophou, heeltemal stil lê vir ‘n tyd, en dan met ‘n harde gesnork weer begin asemhaal wanneer die asemhalingsentrum in die brein so suurstof-honger raak dat… Read More: Slaap-apnee »

Stories vir die Vaak

Slaap is een van die wonders van die lewe wat oor jare met belangstelling nagevors is, en heelwat is reeds bekend van die komplekse fisiologiese prossesse wat plaasvind.  Is dit nie vreemd dat so ‘n eenvoudige proses soos “aan die slaap raak” nie aan ‘n  ander persoon verduidelik kan word nie?  Wat is nodig om… Read More: Stories vir die Vaak »