Tag Archives: fiksheid

Tuisevaluasie: Hoe gesond is ek?

Hierdie artikel verduidelik hoe om ‘n tuisevaluasie te doen wat ‘n rowwe aanduiding sal gee van hoe gesond jy is. Gaan lees eerstens die Spesiale Bepalings en Voorwaardes vir insluiting op Dok Francois se lewenstylprogram. Mits jy die bepalings en voorwaardes aanvaar, mag jy die EVALUASIEVORM hier aflaai. Let wel:  Deur voort te gaan met die aflaai van hierdie… Read More: Tuisevaluasie: Hoe gesond is ek? »

Wenke vir ‘n geslaagde oefenprogram en meer aktiewe lewe

Baie mense assosieër oefening met die gesegde:  “No Pain, No Gain”.  In werklik sal enige aktiwiteit wat jou vinniger laat asemhaal en jou hart vinniger laat klop jou goed doen. Daar is ‘n groot verskeidenheid maniere om te oefen.  Soms moet ‘n mens net kreatief wees in jou soeke na ‘n vorm van oefening wat… Read More: Wenke vir ‘n geslaagde oefenprogram en meer aktiewe lewe »

Voordele van oefening

Ons word daagliks uit verskillende oorde bewus gemaak van die feit dat ‘n aktiewe lewenstyl voordelig is. Sommige groot maatskappye wat mediese fondse en lewensdekking verskaf, beloon lede wat gereeld oefen met kontantterugbetalings en verlaagde premies.  Die geld wat hierdie maatskappye spandeer op hierdie initiatiewe is niks in vergelyking met die geld wat hulle spaar… Read More: Voordele van oefening »

Wenke vir ‘n bevredigende sekslewe

Na aanleiding van my vorige skrywe oor Erektiele Disfunksie (lees dit hier) het ‘n leser raad gevra daarmee dat haar man sukkel om ‘n ereksie vir meer as ‘n paar sekondes te hou. Hy gebruik reeds Viagra (sonder sukses) en die vraag is of ‘n mens meer kan doen om sy erektiele disfunksie aan te… Read More: Wenke vir ‘n bevredigende sekslewe »