Uitnodiging tot Dok Francois se lewenstylprogram
Let wel: Dokter Retief het voorlopig genoeg deelnemers vir sy lewenstylprogram. Dankie aan almal wat hulle tuisevaluasies ingestuur het en deelgeneem het. Verdere deelnemers sal nie betrek kan word by die program nie. Die behoud van ons gesondheid lê aan die basis van alle vorms van lewenskwaliteit. Dit kan vir ons baie produktiewe en genotvolle… Read More »