Slaap-apnee: Oefen jou keelspiere
Daar is vantevore op die blog geskryf van slaap-apnee, die oorsake en hoe om dit beter te maak. (Sien Slaap-apnee en Slaap-apnee: Praktiese Inligting.) Daar is ‘n e-boek, “The FREE Cure for Sleep Apnea: You can stop using CPAP” geskryf deur Paul Szilvasi, wat ‘n paar briljante oefeninge vir spesifiek die keel bied. Die volgende… Read More »