Tag Archives: Viagra

Wenke vir ‘n bevredigende sekslewe

Na aanleiding van my vorige skrywe oor Erektiele Disfunksie (lees dit hier) het ‘n leser raad gevra daarmee dat haar man sukkel om ‘n ereksie vir meer as ‘n paar sekondes te hou. Hy gebruik reeds Viagra (sonder sukses) en die vraag is of ‘n mens meer kan doen om sy erektiele disfunksie aan te… Read More: Wenke vir ‘n bevredigende sekslewe »

Erektiele Disfunksie (ED) en Impotensie

Graag benader ek hierdie onderwerp uit die oogpunt van algemene gesondheid. Ouer mans begin bekommerd raak oor gesondheid, en veral oor die hart. Onlangse navorsing leer dat daar gemiddeld 19 maande verloop tussen die verskyning van impotensie en die eerste hartaanval. Is dit waar? Ek sien meer mans wat bewus geraak het van die gegewens… Read More: Erektiele Disfunksie (ED) en Impotensie »