Tag Archives: ondersteuning

Uitnodiging tot Dok Francois se lewenstylprogram

Let wel:  Dokter Retief het voorlopig genoeg deelnemers vir sy lewenstylprogram.  Dankie aan almal wat hulle tuisevaluasies ingestuur het en deelgeneem het.  Verdere deelnemers sal nie betrek kan word by die program nie. Die behoud van ons gesondheid lê aan die basis van alle vorms van lewenskwaliteit. Dit kan vir ons baie produktiewe en genotvolle… Read More: Uitnodiging tot Dok Francois se lewenstylprogram »

Aspekte van Kankerbehandeling

In ‘n artikel wat verlede jaar in die New England Journal of Medicine gepubliseer is het ‘n navorsingsgroep in Massachusetts ‘n artikel gepubliseer wat die volgende bewys: by pasiënte wat onbehandelbare kankers het is dit van baie groot waarde om van vroeg reeds die pasiënte op simptomatiese behandeling te plaas om hulle lewenskwaliteit te verbeter… Read More: Aspekte van Kankerbehandeling »

Alzheimer se siekte en Beroerte

Die ontwikkeling van Alzheimer se siekte of beroerte in ‘n huweliksmaat is altyd ‘n krisis.  Daar is wel ‘n groot verskille in die verloop van die twee toestande. *  Alzheimer se siekte is ‘n degeneratiewe siekte wat met tyd vererger.  Dit is ‘n spesifieke diagnose met kenmerkende simptome en bewysbare breinveranderinge, en moet onderskei word… Read More: Alzheimer se siekte en Beroerte »