Tag Archives: Liefde

Gesondheid, Geloof, Hoop en Liefde

Die grootste daarvan is die Liefde. Dr Dean Ornish het beroemdheid verwerf danksy sy baanbrekerswerk wat bewys het dat dit moontlik is om hartvatsiektes te behandel, en selfs die skade wat dit gedoen het aan die liggaam om te keer deur middel van ‘n gesonde lewensstyl. Ornish word gereken as een van die mees invloedryke dokters… Read More: Gesondheid, Geloof, Hoop en Liefde »

Alzheimer se siekte

Alzheimer se siekte is die mees algemene vorm van  demensie  (kranksinnigheid) by mense ouer as 55 jaar, en alhoeweldit in uitsonderlike gevalle reeds in die veertigerjare kan begin, ontstaan dit gewoonlik eers heelwat later, met ‘n gemiddelde aankoms van 70 jaar.  Dis ‘n komplekse genetiese siektetoestand waar meer as een genetiese mutasie asook omgewingsfaktore ‘n rol… Read More: Alzheimer se siekte »