Alzheimer se siekte
Alzheimer se siekte is die mees algemene vorm van demensie (kranksinnigheid) by mense ouer as 55 jaar, en alhoeweldit in uitsonderlike gevalle reeds in die veertigerjare kan begin, ontstaan dit gewoonlik eers heelwat later, met ‘n gemiddelde aankoms van 70 jaar. Dis ‘n komplekse genetiese siektetoestand waar meer as een genetiese mutasie asook omgewingsfaktore ‘n rol… Read More »