Aspekte van Kankerbehandeling
In ‘n artikel wat verlede jaar in die New England Journal of Medicine gepubliseer is het ‘n navorsingsgroep in Massachusetts ‘n artikel gepubliseer wat die volgende bewys: by pasiënte wat onbehandelbare kankers het is dit van baie groot waarde om van vroeg reeds die pasiënte op simptomatiese behandeling te plaas om hulle lewenskwaliteit te verbeter… Read More »