Gesondheid, Geloof, Hoop en Liefde
Die grootste daarvan is die Liefde. Dr Dean Ornish het beroemdheid verwerf danksy sy baanbrekerswerk wat bewys het dat dit moontlik is om hartvatsiektes te behandel, en selfs die skade wat dit gedoen het aan die liggaam om te keer deur middel van ‘n gesonde lewensstyl. Ornish word gereken as een van die mees invloedryke dokters… Read More »