Mediese simptome van stres
‘n Oormaat stres manifesteer in die liggaam as duidelik waarneembare fisieke simptome en kliniese tekens. Dis ‘n wanopvatting dat stres net ‘n gedagteproses of “in die kop sit” – dis slegs ‘n deel van die storie. Alle stres is ook nie nadelig nie. Positiewe stres = opwinding = uitdaging en dit aktiveer ‘n mens om… Read More »