Category Archives: Inflammasie

Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die rol van die brein en senuwees

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Deel 3:  Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese pyn: die rol van die brein en senuwees In die eerste artikel in ons reeks oor aspekte van pyn het ons gesien watter… Read More: Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die… »

Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die rol van chroniese inflammasie

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit*, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese inflammasie lei nie net tot baie ernstige siektetoestande nie, maar dit lyk ook of dit ‘n baie belangrike rol speel in verskeie chroniese pyntoestande… Read More: Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die… »

Ulseratiewe Kolitis en Crohn se siekte

UK is deel van ‘n groep siektetoestande wat inflammatoriese dermkanaalsiektes (IBD – ‘Inflammatory Bowel Disease’) genoem word. Die ander tipe is Crohn se siekte. Let op dat, as jy op die internet oor hierdie siektes oplees,  die afkorting IBD gebruik word vir hierdie inflammatoriese dermkanaalsiektes, en dat IBD geen verband het met die afkorting IBS… Read More: Ulseratiewe Kolitis en Crohn se siekte »

10 Wetenskaplike beginsels van Gesondheid

Hierdie artikel gee ‘n perspektief op die wetenskap van gesondheid en die behoud daarvan, gesien teen nuwere navorsing  van die liggaam en die brein. Die wetenskap leer vir ons die volgende oor gesondheid: 1. Stamselle Stamselle is die oorspronklike multi-potensiale selle wat in alle embrio’s voorkom tydens die ontwikkelingsfase. Stamselle is steeds by volwassenes in… Read More: 10 Wetenskaplike beginsels van Gesondheid »