Inligting oor ‘n Kolonoskopie
‘n Kolonoskopie is ‘n prosedure waar die hele kolon van begin to end, vanaf die rektum tot in die sekum, deurgekyk word. ‘n Gastroënteroloog sal ook die terminale ileum intubeer. Dit is ‘n uitstekende hulpmiddel om enige patologie in die kolon te diagnoseer, en is ‘n maklike en klein ingreep wat vinnig gedoen kan word… Read More »