Category Archives: Spastiese Kolon / Prikkelbare Dermkanaal

Ondersoeke vir maag- en dermkanaalsiektes

‘n Groot verskeidenheid simptome en siektes setel in die dermkanaal, en die ondersoek hiervan sluit ‘n wye verskeidenheid diagnostiese velde in. Die wegspringplek is altyd om te luister na die pasiënt se beskrywing van presies hoe die probleem beskryf word.  Dan volg ‘n gewone fiesiese ondersoek, en op grond hiervan sal die dokter besluit watter… Read More: Ondersoeke vir maag- en dermkanaalsiektes »

Het probiotika regtig waarde?

Probiotika het een van die gonswoorde van ons tyd geword. Soos wat die mikrobioom en die rol wat dit in ons gesondheid speel al meer nagevors word, is die weg gebaan vir nog ‘n foefie om sy kop uit te steek, en dit is die gebruik van probiotika  (“goeie” dermflora) in pilvorm, in die hoop… Read More: Het probiotika regtig waarde? »

Spastiese Kolon / Prikkelbare Dermkanaalsindroom

Verreweg die meerderheid mense wat langdurige las het van maagpyn se probleem is te wyte aan ‘n spastiese kolon, of te wel prikkelbare dermkanaal- sindroom (PDK). Die maagpyn kan krampagtig wees, of brandend van aard; soms skerp steekpyne, of stadige krampe wat erger en dan weer beter word, soms ‘n dowwe aanhoudende pyn.  Die pyn voel… Read More: Spastiese Kolon / Prikkelbare Dermkanaalsindroom »