Author Archives: admin

Verbeter die gesondheid van jou longe gedurende die Covid 19 uitbraak – en sommer vir altyd!

Dit is altyd belangrik om jou longe gesond en vry van slym (sekresies) te hou.  Gedurende die Covid-19 uitbraak is daar nog ‘n groter klem op longgesondheid en dat mense wat met onderliggende longprobleme sukkel hul longe sover moontlik skoon en gesond moet hou. Dit is uiteraard nie net tydens hierdie pandemie dat longgesondheid belangrik… Read More »

Na aanleiding van die Coronavirus (Covid-19): Aspekte van lewe en dood

Een van die opvallende feite oor die coronavirus (Covid-19) is die vrees wat dit by mense inboesem en die angs dat hulle daaraan sal doodgaan.  Die volgende aspek wat ter sprake kom is die vrees van die moderne mens vir die dood oor die algemeen. Dit laat ons opnuut dink oor lewe en dood. Wat… Read More »

Balans- en strekoefeninge

Balansoefeninge, strekke en soepelheids-oefeninge help om spiere en gewrigte in hulle volle omvang te gebruik, en die styfheid van die ouderdom teen te werk. Daar is n hele verskeidenheid van krag-, strek- en balansoefeninge wat jy kan doen, afhangende van jou fiksheidsvlak en hoe jy voel.  Beplan om elke dag ‘n vorm van fisieke aktiwiteit… Read More »

DAG 7

Volg weer die basiese riglyne soos uiteengesit vir Dag 1. 1.  Wakkerword en Refleksie Mantra vir dag 7: “Moenie bang wees nie.” – Hierdie frase kom 366 keer voor in die Bybel, een vir elke dag van die jaar en een vir die skrikkeljaar As jy die week se program volledig gevolg het, het jy reeds… Read More »

DAG 6

Volg weer die basiese riglyne en dagprogram soos uiteengesit vir Dag 1. 1.  Wakkerword Volg weer die wakkerword-roetine en dagplanning wat vir jou werk. Mantra vir dag 6: “Wees oor niks besorg nie, maar maak julle begeertes met gebed en danksegging bekend, en die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte… Read More »

DAG 5

Volg weer die basiese riglyne en dagprogram soos uiteengesit vir Dag 1. 1.  Wakkerword Dink weer na oor die doelwitte wat jy vir jou aan die begin van die program gestel het en beplan jou dag met die doelwitte voor oë. Mantra vir dag 5: “Christus is ons vrede.” – Ef 2:14 2.  Stiltetyd/Meditasie Bybelwaarheid:… Read More »

DAG 4

Volg weer die basiese riglyne en dagprogram soos uiteengesit vir Dag 1. 1.  Wakkerword Dink vandag wanneer jy wakker word oor die afgelope 3 dae se aktiwiteite.  Waarvan het jy gehou?  Hoe voel jy oor vandag?  Wat sal jy vandag anders wil aanpak? Mantra vir dag 4: “As jy dink jy is gelukkig, dan is jy.”… Read More »

DAG 3

Herhaal weereens die elemente van  Dag 1 se dagprogram waarby jy aanklank vind. Kies weer vir jou ‘n mantra vir dag 3, of gebruik die volgende een: “Die Here is my herder, niks sal my ontbreek nie.” – Ps 23 1.  Wakkerword Lees weer die idees wat gegee word by Dag 1 se wakkerword en oriëntasie tot die… Read More »

DAG 2

Herhaal al die elemente uit Dag 1 (kliek op ‘Dag 1‘ om dit weer oop te maak) se dagprogram wat gister by jou aanklank gevind het.  1.  Wakkerword Beplan weereens jou dag wanneer jy wakker word en dink hoe jy gaan sorg dat jy ‘n aangename, suksesvolle en produktiewe dag sal hê. Kies weer vir jou ‘n… Read More »