Category Archives: Covid-19 / Coronavirus

Verbeter die gesondheid van jou longe gedurende die Covid 19 uitbraak – en sommer vir altyd!

Dit is altyd belangrik om jou longe gesond en vry van slym (sekresies) te hou.  Gedurende die Covid-19 uitbraak is daar nog ‘n groter klem op longgesondheid en dat mense wat met onderliggende longprobleme sukkel hul longe sover moontlik skoon en gesond moet hou. Dit is uiteraard nie net tydens hierdie pandemie dat longgesondheid belangrik… Read More »

Na aanleiding van die Coronavirus (Covid-19): Aspekte van lewe en dood

Een van die opvallende feite oor die coronavirus (Covid-19) is die vrees wat dit by mense inboesem en die angs dat hulle daaraan sal doodgaan.  Die volgende aspek wat ter sprake kom is die vrees van die moderne mens vir die dood oor die algemeen. Dit laat ons opnuut dink oor lewe en dood. Wat… Read More »