Mantelvliesbreuk, Diafragmabreuk, Hiatus Hernia
Baie mense verkeer onder die wanindruk dat ‘n mantelvliesbreuk ‘n skeur of ‘n stukkende plek in die mantelvlies (diafragma) is. Dis is glad nie die geval nie. ‘n Sogenaamde mantelvliesbreuk is net ‘n verslapping of vergroting van die normale opening in die mantelvlies. Die mantelvlies is ‘n spierkoepel wat die liggaamsholte in twee dele verdeel:… Read More »