Author Archives: admin

Erektiele Disfunksie (ED) en Impotensie

Graag benader ek hierdie onderwerp uit die oogpunt van algemene gesondheid. Ouer mans begin bekommerd raak oor gesondheid, en veral oor die hart. Onlangse navorsing leer dat daar gemiddeld 19 maande verloop tussen die verskyning van impotensie en die eerste hartaanval. Is dit waar? Ek sien meer mans wat bewus geraak het van die gegewens… Read More »

Alzheimer se siekte

Alzheimer se siekte is die mees algemene vorm van  demensie  (kranksinnigheid) by mense ouer as 55 jaar, en alhoeweldit in uitsonderlike gevalle reeds in die veertigerjare kan begin, ontstaan dit gewoonlik eers heelwat later, met ‘n gemiddelde aankoms van 70 jaar.  Dis ‘n komplekse genetiese siektetoestand waar meer as een genetiese mutasie asook omgewingsfaktore ‘n rol… Read More »

Alzheimer se siekte en Beroerte

Die ontwikkeling van Alzheimer se siekte of beroerte in ‘n huweliksmaat is altyd ‘n krisis.  Daar is wel ‘n groot verskille in die verloop van die twee toestande. *  Alzheimer se siekte is ‘n degeneratiewe siekte wat met tyd vererger.  Dit is ‘n spesifieke diagnose met kenmerkende simptome en bewysbare breinveranderinge, en moet onderskei word… Read More »

Slaap-apnee

Slaap-apnee is die term wat gebruik word wanneer mense tydens slaap ophou asemhaal. Dit gaan gepaard met uitgesproke gesnork.  Die pasiënt sal al harder begin snork totdat die asemhaling ophou, heeltemal stil lê vir ‘n tyd, en dan met ‘n harde gesnork weer begin asemhaal wanneer die asemhalingsentrum in die brein so suurstof-honger raak dat… Read More »

Osteoporosis controversy

Osteoporosis has many controversies. An informal global alliance of drug companies and sponsored advocacy groups portray and promote osteoporosis as a silent but deadly epidemic bringing misery to tens of millions of postmenopausal women. For other doctors and groups less entwined in the drug industry that promotion represents a classic case of disease mongering –… Read More »

Aspekte van die begrip melk-allergie teenoor -onverdraagsaamheid (“intoleransie”)

Ek beveel standaardweg die drink van een liter melk (verkieslik afgeroom) per dag aan en ek het reeds voorheen oor die voordele van melk geskryf.  (Sien Osteoporose en die storie van melk.) Kortliks weer:  Melk is ‘n unieke voedselsoort  waarin essensiёle voedingstowwe insluitende proteïen,  koolhidrate, Vitamienes A, B6, B12, riboflavien en niasien, asook minerale soos… Read More »

Prostate screening and disease

If I have an  abnormal clinical finding, does that make me a patient? MINDSET:   HOW DO I THINK ABOUT HEALTH AND DISEASE? Many  (especially older)  people are regularly reminded  by their doctor that it is time for an annual check-up.  They usually feel  reasonably well, but modern medicine,  with its preoccupation with figures and statistics,… Read More »

Aging: a biologically managed process

In a research article it was found that in Phuket during the last Tsunami very few homes with resident grandparents  lost children in the flood. The explanation is at the same time complex and simple:   simple, because these older people recognized the strange behavior of the animals and the silence when the birds had left.… Read More »

Stories vir die Vaak

Slaap is een van die wonders van die lewe wat oor jare met belangstelling nagevors is, en heelwat is reeds bekend van die komplekse fisiologiese prossesse wat plaasvind.  Is dit nie vreemd dat so ‘n eenvoudige proses soos “aan die slaap raak” nie aan ‘n  ander persoon verduidelik kan word nie?  Wat is nodig om… Read More »

Osteoporose en die storie van melk

OSTEOPOROSE is ‘n sluipende siekte wat ons altyd onverhoeds betrap.  Die mees ontstellende feit i.v.m. osteoporose is die lae lewenskwaliteit wat deel is van die siekte nog voordat dit enige simptome veroorsaak. In groot reekse het 41% van osteoporose-lyers baie swak lewenskwaliteit teenoor net 11% in ‘n kontrole groep. Been is kompleks omdat dit enersyds… Read More »