Osteoporose en die storie van melk
OSTEOPOROSE is ‘n sluipende siekte wat ons altyd onverhoeds betrap. Die mees ontstellende feit i.v.m. osteoporose is die lae lewenskwaliteit wat deel is van die siekte nog voordat dit enige simptome veroorsaak. In groot reekse het 41% van osteoporose-lyers baie swak lewenskwaliteit teenoor net 11% in ‘n kontrole groep. Been is kompleks omdat dit enersyds… Read More »