DAG 1

Lees ‘n dag voor jy met die program wil begin deur hierdie artikel.  Maak uitdrukstukke soos nodig en beplan, met inagneming van jou persoonlike doelwitte, watter aktiwiteite en oefeninge jou in jou dag 1 wil doen. Opsomming van Dag 1: 1. Oriëntasie van denke 2. Stiltetyd/meditasie 3. Fisieke aktiwiteit 4. Ontbyt 5. Oggendprogram 6. Middagprogram 1.  Wakker word: oriënteer jouself… Read More: DAG 1 »

Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die rol van die brein en senuwees

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Deel 3:  Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese pyn: die rol van die brein en senuwees In die eerste artikel in ons reeks oor aspekte van pyn het ons gesien watter… Read More: Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die… »

Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die rol van chroniese inflammasie

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit*, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese inflammasie lei nie net tot baie ernstige siektetoestande nie, maar dit lyk ook of dit ‘n baie belangrike rol speel in verskeie chroniese pyntoestande… Read More: Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die… »

Koors is jou vriend

Die artikel wat hier volg, is ‘n vertaling van ‘n artikel deur Professor Paul A. Offit, professor in Pediatrie en Direkteur van die Opvoedkundige Sentrum vir  Inentings, Children’s Hospital, Philadelphia, VSA.  Die oorspronklike artikel is The Case for Letting Fevers Run Their Course. Koors is nie ‘n siekte nie.  Dit is die liggaam se manier om… Read More: Koors is jou vriend »