Slaap-apnee
Slaap-apnee is die term wat gebruik word wanneer mense tydens slaap ophou asemhaal. Dit gaan gepaard met uitgesproke gesnork. Die pasiënt sal al harder begin snork totdat die asemhaling ophou, heeltemal stil lê vir ‘n tyd, en dan met ‘n harde gesnork weer begin asemhaal wanneer die asemhalingsentrum in die brein so suurstof-honger raak dat… Read More »