Die metaboliese sindroom en tipe 2 diabetes

Die begrip “metabolies” het te doen met die wyse waarop die liggaam se energiestelsels werk (energie = brandstof, kragbronne wat die die selle en organe gebruik) Dit sluit in die tempo waarteen hulle hulle werk verrig en die afvalstowwe wat so geskep word. Indien jy enige 3 of meer van die volgende tekens en simptome… Read More: Die metaboliese sindroom en tipe 2 diabetes »

Mites oor verslanking en die inname van kalorieë

Lank reeds word vermoed dat die brein nie so maklik geflous kan word as wat ons algemeen glo nie. Die brein  eet nie alles vir kunsmatige soetkoek op nie! In die Universiteit van  San Diego  in California is bewys dat, selfs as die smaakreseptors in die mond nie kan onderskei tussen suiker of kunsmatige versoeters… Read More: Mites oor verslanking en die inname van kalorieë »

Die brein: Die bevelshoofkwartier

 Die brein:  Die bevelshoofkwartier   Wees veral versigtig met wat in jou hart (lees:  denkprosesse) omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.  Sp4:23. Die brein bestaan uit ongeveer 100,000,000,000 neurone (dit is 100 biljoen),   elk met 100 0 sinapse,  wat die getal sinapse met potensiёle gedagtes op 100 triljoen bring.  Tussen die agtergrondstorms en geraas… Read More: Die brein: Die bevelshoofkwartier »

Bepalings en voorwaardes

Deur voort te gaan met die lees of gebruik van hierdie blog gee u as gebruiker toestemming om gebonde te wees aan die bepalings en voorwaardes soos uiteengesit op die BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN GEBRUIK webblad. LEES DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN GEBRUIK MET AANDAG DEUR. An English version of the terms and conditions is… Read More: Bepalings en voorwaardes »