Category Archives: Sonder kategorie

Aging: a biologically managed process

In a research article it was found that in Phuket during the last Tsunami very few homes with resident grandparents  lost children in the flood. The explanation is at the same time complex and simple:   simple, because these older people recognized the strange behavior of the animals and the silence when the birds had left.… Read More »

Stories vir die Vaak

Slaap is een van die wonders van die lewe wat oor jare met belangstelling nagevors is, en heelwat is reeds bekend van die komplekse fisiologiese prossesse wat plaasvind.  Is dit nie vreemd dat so ‘n eenvoudige proses soos “aan die slaap raak” nie aan ‘n  ander persoon verduidelik kan word nie?  Wat is nodig om… Read More »

Osteoporose en die storie van melk

OSTEOPOROSE is ‘n sluipende siekte wat ons altyd onverhoeds betrap.  Die mees ontstellende feit i.v.m. osteoporose is die lae lewenskwaliteit wat deel is van die siekte nog voordat dit enige simptome veroorsaak. In groot reekse het 41% van osteoporose-lyers baie swak lewenskwaliteit teenoor net 11% in ‘n kontrole groep. Been is kompleks omdat dit enersyds… Read More »

Die brein: Die bevelshoofkwartier

 Die brein:  Die bevelshoofkwartier   Wees veral versigtig met wat in jou hart (lees:  denkprosesse) omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.  Sp4:23. Die brein bestaan uit ongeveer 100,000,000,000 neurone (dit is 100 biljoen),   elk met 100 0 sinapse,  wat die getal sinapse met potensiёle gedagtes op 100 triljoen bring.  Tussen die agtergrondstorms en geraas… Read More »

Bepalings en voorwaardes

Deur voort te gaan met die lees of gebruik van hierdie blog gee u as gebruiker toestemming om gebonde te wees aan die bepalings en voorwaardes soos uiteengesit op die BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN GEBRUIK webblad. LEES DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN GEBRUIK MET AANDAG DEUR. An English version of the terms and conditions is… Read More »