Category Archives: Seliaksiekte / Glutensensitiwiteit

Glutensensitiwiteit en seliaksiekte

Glutensensitiwiteit is deesdae dikwels in die nuus en heelwat mense wat van mening is dat hulle daaraan ly skakel gluten uit hulle dieet – dikwels sonder dat ‘n definitiewe diagnose eers gemaak is. Gluten kom in talle van ons stapelvoedsels voor en dis moeilik om gluten volledig uit te skakel. Waaroor gaan dit regtig? Glutensensitiwiteit… Read More »