Duiseligheid, Sinkopie (floute) en Vertigo
Duiseligheid Duiseligheid is ‘n gevoel van lighoofdigheid of ‘n gevoel dat jy ligweg dryf en nie heeltemal seker is waar die grond onder jou voete is nie. Duiseligheid kan verskeie en verskillende oorsake hê, en moet ook onderskei word van vertigo. Dit kan voorkom wanneer ‘n mens: ontsteld is gewoond moet word aan ‘n nuwe… Read More »