Category Archives: Sonder kategorie

Ulseratiewe Kolitis en Crohn se siekte

UK is deel van ‘n groep siektetoestande wat inflammatoriese dermkanaalsiektes (IBD – ‘Inflammatory Bowel Disease’) genoem word. Die ander tipe is Crohn se siekte. Let op dat, as jy op die internet oor hierdie siektes oplees,  die afkorting IBD gebruik word vir hierdie inflammatoriese dermkanaalsiektes, en dat IBD geen verband het met die afkorting IBS… Read More: Ulseratiewe Kolitis en Crohn se siekte »

Tuisevaluasie: Hoe gesond is ek?

Hierdie artikel verduidelik hoe om ‘n tuisevaluasie te doen wat ‘n rowwe aanduiding sal gee van hoe gesond jy is. Gaan lees eerstens die Spesiale Bepalings en Voorwaardes vir insluiting op Dok Francois se lewenstylprogram. Mits jy die bepalings en voorwaardes aanvaar, mag jy die EVALUASIEVORM hier aflaai. Let wel:  Deur voort te gaan met die aflaai van hierdie… Read More: Tuisevaluasie: Hoe gesond is ek? »

Uitnodiging tot Dok Francois se lewenstylprogram

Let wel:  Dokter Retief het voorlopig genoeg deelnemers vir sy lewenstylprogram.  Dankie aan almal wat hulle tuisevaluasies ingestuur het en deelgeneem het.  Verdere deelnemers sal nie betrek kan word by die program nie. Die behoud van ons gesondheid lê aan die basis van alle vorms van lewenskwaliteit. Dit kan vir ons baie produktiewe en genotvolle… Read More: Uitnodiging tot Dok Francois se lewenstylprogram »

10 Beginsels van beter gesondheid

Ek het die inligting in hierdie artikel oor jare nagevors deur die lees van ‘n groot verskeidenheid wetenskaplike, sowel as mediese artikels. Ek het hierdie inligting in my mediese praktyk sowel as in my eie lewe gebruik en toegepas. Oor die jare het begrippe en menings baie verander, maar die beginsels wat ek hier noem… Read More: 10 Beginsels van beter gesondheid »

Kommentaar, opmerkings en vrae op die blog

Goeiedag, liewe blog-lesers, Ek is Dokter Francois Retief se Kuberkaptein, met ander woorde die persoon wat hy aangestel het om die blog te bestuur.  Ek is sy oudste dogter en het self ‘n mediese agtergrond.  Dokter Retief se vrou (my ma), wat ‘n dokter en mediese skryfster is, is ook betrokke by die blog. Die leserstal… Read More: Kommentaar, opmerkings en vrae op die blog »

Basiese wette

Ons liggame werk volgens en is onderhewig aan die basiese natuurwette, volgens suiwer wetenskaplike beginsels. Natuurwette soos die wette van swaartekrag, osmose, termo-dinamika, fisiese (bv. Boyle se wette vir die longe, Pascal se wette vir die bloedsirkulasie, ens. ens.) en chemiese beginsels (die chemiese reaksies van sure en alkalieë in die liggaam, die uitruiling van… Read More: Basiese wette »

Gesondheid, Geloof, Hoop en Liefde

Die grootste daarvan is die Liefde. Dr Dean Ornish het beroemdheid verwerf danksy sy baanbrekerswerk wat bewys het dat dit moontlik is om hartvatsiektes te behandel, en selfs die skade wat dit gedoen het aan die liggaam om te keer deur middel van ‘n gesonde lewensstyl. Ornish word gereken as een van die mees invloedryke dokters… Read More: Gesondheid, Geloof, Hoop en Liefde »

Osteoporosis controversy

Osteoporosis has many controversies. An informal global alliance of drug companies and sponsored advocacy groups portray and promote osteoporosis as a silent but deadly epidemic bringing misery to tens of millions of postmenopausal women. For other doctors and groups less entwined in the drug industry that promotion represents a classic case of disease mongering –… Read More: Osteoporosis controversy »