Alzheimer se siekte: Navorsing oor voorkoming en behandeling
In “Die Burger” van 10 Mei 2017 skryf Dr Heinz Mödler oor die baie aktuele probleem van Alzheimer se siekte (bl. 11). Sommige vroeë tekens daarvan word genoem, insluitende agteruitgang in taalgebruik en persoonlike versorging, die neiging om te verdwaal in voorheen bekende plekke, geheueverlies, ensovoorts. Hy noem ook dat alle navorsing oor medikasie om… Read More »