Verbeter die gesondheid van jou longe gedurende die Covid 19 uitbraak – en sommer vir altyd!
Dit is altyd belangrik om jou longe gesond en vry van slym (sekresies) te hou. Gedurende die Covid-19 uitbraak is daar nog ‘n groter klem op longgesondheid en dat mense wat met onderliggende longprobleme sukkel hul longe sover moontlik skoon en gesond moet hou. Dit is uiteraard nie net tydens hierdie pandemie dat longgesondheid belangrik… Read More »