DAG 7
Volg weer die basiese riglyne soos uiteengesit vir Dag 1. 1. Wakkerword en Refleksie Mantra vir dag 7: “Moenie bang wees nie.” – Hierdie frase kom 366 keer voor in die Bybel, een vir elke dag van die jaar en een vir die skrikkeljaar As jy die week se program volledig gevolg het, het jy reeds… Read More: DAG 7 »
