Reeks oor pyn – Deel 2: Akute pyn
Die eerste artikel in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit*, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Akute pyn Die inflammatoriese respons ná ‘n akute beserings is die manier waarop die liggaam beserings genees en daarom moet ons dit nie probeer verminder of stop nie Ys en rus, twee tradisionele behandelings van akute beserings,… Read More: Reeks oor pyn – Deel 2: Akute pyn »
