Monthly Archives: Julie 2017

Waarheen dan met PPIs (protonpomp-inhibitore)?

Die artikel oor die langtermyngebruik van protonpomp-inhibitore (handelsname sluit in Altosec, Losec, Nexium, Omez en vele meer) het heelwat navrae uitgelok.  Ek gee graag meer inligting daaroor. Die maag is as’t ware die hekwag van die hele dermkanaal en reguleer dus ‘n groot aantal van die aksies in die dermkanaal.   Ons het maagsuur vir ‘n goeie… Read More: Waarheen dan met PPIs (protonpomp-inhibitore)? »

Alzheimer se siekte: Navorsing oor voorkoming en behandeling

In “Die Burger” van 10 Mei 2017 skryf Dr Heinz Mödler oor die baie aktuele probleem van Alzheimer se siekte (bl. 11).  Sommige vroeë tekens daarvan word genoem, insluitende agteruitgang in taalgebruik en persoonlike versorging, die neiging om te verdwaal in voorheen bekende plekke, geheueverlies, ensovoorts. Hy noem ook dat alle navorsing oor medikasie om… Read More: Alzheimer se siekte: Navorsing oor voorkoming en behandeling »

Die Beginsels waarvolgens die Liggaam funksioneer

Mense dink dikwels aan hulleself as ‘n kombinasie van individuele organe en verloor die breë prentjie van hoe ons fantastiese liggame werklik funksioneer, uit die oog.  Geen orgaan funksioneer onafhanklik nie en geen siektetoestand bestaan in isolasie nie.  Die liggaam is die beste voorbeeld van ‘n interafhanklike stelsel – ‘n volmaakte ekosisteem.  Alle dele waaruit… Read More: Die Beginsels waarvolgens die Liggaam funksioneer »