Slaap-apnee: Praktiese Inligting
Daar was heelwat navrae oor slaap-apnee op ‘n vorige blog-artikel (sien Slaap-apnee). Ek gee dus graag meer inligting daaroor. Kry net oorgewig mense slaap-apnee? Alhoewel dit meestal oorgewig mense is wat slaap-apnee kry, is dit nie die enigste bepalende faktor nie. Die struktuur van die gesig, veral die ken, speel ‘n belangrike rol. Mense met… Read More: Slaap-apnee: Praktiese Inligting »
