Category Archives: Pyn

So ry die boere sit-sit so! Die invloed van langdurige sit op jou rug en nek

Rug- en nekpyn is van die mees algemene chroniese gesondheidsprobleme waarmee mense sukkel, en behalwe die koste daaraan verbonde kan hierdie pyne mettertyd alle aspekte van mense se lewens negatief beïnvloed. Die gesondheidswêreld is dit eens dat langdurige sit baie rug- en nekpyn veroorsaak en ook die pyn wat deur ander faktore veroorsaak word kan… Read More: So ry die boere sit-sit so! Die invloed van langdurige… »

Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die rol van die brein en senuwees

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Deel 3:  Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese pyn: die rol van die brein en senuwees In die eerste artikel in ons reeks oor aspekte van pyn het ons gesien watter… Read More: Reeks oor pyn – Deel 4: Chroniese pyn – die… »

Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die rol van chroniese inflammasie

Die eerste twee artikels in hierdie reeks, geskryf deur Carin Smit*, kan hier gelees word: Deel 1: Wat is pyn? Deel 2: Akute pyn Chroniese pyn: die rol van chroniese inflammasie Chroniese inflammasie lei nie net tot baie ernstige siektetoestande nie, maar dit lyk ook of dit ‘n baie belangrike rol speel in verskeie chroniese pyntoestande… Read More: Reeks oor pyn – Deel 3: Chroniese pyn – die… »