Kunsmatige versoeters? Nee!

By | 25 April 2015

Dokter Retief is nie ten gunste van die gebruik van kunsmatige versoeters – soos aspartame, sucralose en saccharin – nie, soos genoem in sy artikel Hoe bly ‘n mens gesond?Fat man in the gym drinking cola

Daar word deesdae meer en meer inligting gepubliseer oor die invloed wat kunsmatige versoeters op die liggaam het. Hier is ‘n interessante artikel waarin bespiegel word dat sulke versoeters ‘n ongewensde uitwerking het op die mikrobioom en selfs mag bydra tot vetsug en diabetes: Artificial Sweeteners May Change Our Gut Bacteria in Dangerous Ways.

Maak 'n opmerking

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui